Wiskunde

Wiskunde word aangebied primêr vir graad 12 leerders wat in die volgende kategoriëe val:

  1. Leerders wat tans besig is met Graad 12 en wat 'n bietjie ekstra hulp nodig het.
  2. Leerders wat reeds matriek geskryf het en graag hul simbole in Wiskunde wil verbeter.
  3. Leerders wat nie 'n onderwyser het wat vir hul Wiskunde kan aanbied nie.



Alpha Wiskunde in Grade 10 & 11


Alpha Wiskunde is a 'n vak wat die huidige Wiskunde kurrikulum verbreed en vergroot. Dit vervang die ou 'Addisionele Wiskunde' en berei leerders optimaal toe vir 'n Universiteitskursus in die natuurwetenskappe. Hierdie kursus is bietjie moeiliker as gewone wiskunde en help 'n student om sy Wiskunde punt in die eindeksamen van matriek te verbeter.

In graad 10 word die volgende onderwerpe aangespreek:

  • Komplekse Getalle
  • Sintetiese Deling
  • Faktor Stelling
  • Parsiele Breuke
  • Saamgestelde Breuke
  • Matrikse
  • Calculus & Basiese Integrasie



Inligtingstegnologie.

Inligtingstegnologie is 'n Rekenaargebasseerde vak waarin die leerder leer om te programmeer. 'n Keuse bestaan tussen Java en Delphi as programmeertale.

IT is defnitief 'n 'hoërgraad' vak wat punte tel t.o.v. Universiteitstoelating en matriekvrystelling.



Advanced Programme Maths

APM is intended as the National Senior Certificate replacement of the subject 'Additional Mathematics' from the old Senior Certificate. The syllabus has been revised, retaining much of the old compulsory Calculus and optional Algebra, Finance and Statistics sections and introducing Mathematical Modelling, Graph Theory and Matrices as additional options.

The IEB registered unit standards with SAQA for APM in 2007. In addition, a curriculum statement and a subject assessment guideline have been produced in the language of the NSC subjects. Currently, this subject is examined by the IEB and is offered to all learners, from the State and the private sector, as a subject in addition to the requirements of the NSC. The qualification is assessed by means of one 3 hour written paper and a portfolio of school-based assessment, in the ratio 75 : 25. Umalusi accredit the examination and approved the results in 2008, deeming the 'pass' level to be Level 3 (40%).

Structure of the Paper

There are 300 marks available in the paper and the duration is 3 hours.

Calculus & Algebra (Compulsory) 200 marks
Finance & Modelling (Optional) 100 marks
Statistics (Optional) 100 marks
Graph Theory and Matrices (Optional) 100 marks

Candidates are expected to choose one of the three optional sections.
A formula sheet is included.

(Source: IEB website - http://www.ieb.co.za/sce/APmaths1a.php)



Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)

RTT is die Graad 10, 11en 12 vak binne die nuwe kurrikulum wat die middelvlak vaardigheidsbehoeftes in die rekenaar mark aanspreek. In hierdie vak leer studente om die rekenaar 'toe te pas' deur in-diepte vaardigheid van programme soos MS Word, Excel, Access en ander. Studente moet kreatiewe oplossings vind vir tipiese probleme in die kantoor.

In hierdie vak leer die student om :

  • Die rekenaar te gebruik om goed te kommunikeer deur epos, klets (chat) en selfs Skype te gebruik.
  • Die rekenaar te gebruik vir navorsing, reklame en besigheid.
  • Eenvoudige relasionele databasisse te skep, manipuleer en data te onttrek.
  • Sigblaaie (spreadsheets) op 'n kreatiewe manier te gebruik om probleme op te los, grafieke te teken en inligting te onttrek.
  • Elektroniese aanbiedinge op 'n kreatiewe wyse te produseer met 'n grondige kennis van al die moontlikhede.

Die vak ontwikkel 'n besef en begrip van die sosiale, ekonomiese en ander implikasies van die gebruik van rekenaars.

Die RTT Leeruitkomste spreek 4 areas aan:

  1. Operasionele Kennis van Inligting en Kommunikasie Tegnologiëe.
  2. Geïntegreerde Eindgebruiker Rekenaar Paketvaardigede in die oplossing van probleme.
  3. Inligtingsbestuur
RTT dra nie by tot Universiteitstoelating nie.

Last modified: Wednesday, 1 September 2010, 08:44 AM