Assessments?
Some of the tasks are to be assessed. These will be uploaded to the web or submitted via email. A hand-written task must be written in black ink so that it can easily be scanned or faxed to SSir.
There are a number of self-marking assessments. These 'Quizzes' will provide the student with results immediately after the submission. Assessments need to be done under supervision by a responsible adult. Exams and Tests in Grade 12 have to be invigilated by the school or a commisioner of Oaths and an affidavit has to be submitted in this regard.
Asseseringstake?
Party van die take moet ge-assesseer word. Sulke take word ingehandig deur dit op te laai na die internet toe, of deur dit per epos aan SSir te stuur. Handgeskrewe opdragte moet in swart ink voltooi word en daarna geskandeer of gefaks word.
'n Aantal assesseringstake word deur die rekenaar na gesien. Sulke 'Quizzes' sal dadelik die uitslag aan die leerder beskikbaar maak.
Asseseringstake moet onder toesig van 'n verantwoordelike volwassene gedoen word. Eksamens en Toetse moet in Graad 12 deur die skool of 'n Kommisaris van Ede afgeneem word.
